Social Links

One Response to Wian – newborn shoot

  1. Stella, hierdie is een van my beste vriendinne, en hierdie fotos bring sooooveeeel emosies in my op. Dankie dat jy hierdie fotos kon neem van klein Wian en vir Willem en Annalie. Hierdie knapie is te pragtig vir woorde en hy is die begin van ‘n nuwe lewe vir hierdie mooi paartjie. Annabelle sal altyd by ons wees in ons harte. Dankie weereens vir jou liefde met die neem van hierdie fotos.

Leave a Reply